Top quality classical music, art, regional food and wine will be celebrated between
Thursday 4, and Sunday 7 August during the third Klein Karoo Klassique in Oudtshoorn. The musical programme includes performances by the Cape Philharmonic Orchestra, the Klein Karoo Festival Choir and chamber music ensembles. The complete program will be available online from 24 June 2011 at www.klassique.co.za <http://www.klassique.co.za> . For more information contact 044 203 8600 or e-mail info@klassique.co.za.
Below:
· Photo of the Klein Karoo Festival Choir with the St George’s Singers and members of the Cape Philharmonic Orchestra, performing Highlights from Händel’s Messiah at Klein Karoo Klassique 2010. Photo: Schalk le Roux, Die Hoorn
Topgehalte klassieke musiek, kuns, streekskos en -wyn word vanjaar tussen Donderdag, 4 en Sondag, 7 Augustus tydens die derde Klein Karoo Klassique in Oudtshoorn gevier. Die musiekprogram sluit weer optredes deur die Kaapse Filharmoniese Orkes, die Klein Karoo Feeskoor en kamermusiek ensembles in. Die volle program sal vanaf 24 Junie 2011 aanlyn beskikbaar wees by www.klassique.co.za <http://www.klassique.co.za> . Vir meer inligting skakel 044 203 8600 of e-pos info@klassique.co.za.
Aangeheg:
· Foto van die Klein Karoo Feeskoor saam met die St. George’s Singers en lede van die Kaapse Filharmoniese Orkes, tydens hulle uitvoering van Highlights from Händel’s Messiah tydens Klein Karoo Klassique 2010. Foto: Schalk le Roux, die Hoorn